top of page

Press: WoordTROfees 2018 nominasies

  • Danie Marais
  • Mar 23, 2018
  • 2 min read

Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n trofee sal ontvang, word aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op 18 April 2018.


Die genomineerdes (in alfabetiese volgorde) is:

Toneel: Beste speler

  • Rehane Abrahams (Womb of Fire)

  • Bianca Flanders (The Demon Bride)

  • De Klerk Oelofse (Nêrens, Noord-Kaap)

  • Wilhelm van der Walt (Klippe wat val)

Toneel: Beste byspeler

  • Elize Cawoord (Buite land)

  • Ephraim Gordon (Die dans van die Watermeid)

  • Kopano Maroga (Buite land)

  • Dawid Minnaar (Koninkryk van die diere)

Toneel: Beste regisseur

  • Marthinus Basson (Melk & vleis)

  • Lara Bye (Die reuk van appels)

  • Sara Matchett (Womb of Fire)

  • Philip Rademeyer (Klippe wat val)

  • Nico Scheepers (Nêrens, Noord-Kaap)

Toneel: Beste teaterstuk

  • Die reuk van appels

  • Klippe wat val

  • Melk & vleis

  • Nêrens, Noord-Kaap

  • Womb of Fire

Toneel: Beste Woordfeesdebuut

  • Curse of the Starving Class

  • Klippe wat val

  • Ons

  • The Demon Bride 

Beste opkomende kunstenaar(s)

  • Ensemble (Liefde is rooi)

  • Lana Scott (Dip-Thunk)

  • Carla Smith (NRNNSA)

  • John Swart (teks: Logos)

Kontemporêre musiek: Beste musiekgedrewe produksie

  • Amanzi – chant vir my dorsland

  • Ballades 2

  • Rooidag – NP van Wyk Louw getoonset en gesing

  • Verflenter die vers

Kontemporêre musiek: Beste solo-kunstenaar

  • Elvis Blue (Saam)

  • Karin Hougaard (Grepe)

  • Sima Mashazi (My Miriam Makeba Story)

Kontemporêre musiek: Beste groep

  • Afrika, my verlange/Afrique mon désir

  • Gesnaarde gedigte

  • Unforgettable

Klassieke musiek: Vokaal

  • Conroy Scott (Elijah)

  • Stellenbosch Libertaskoor (Elijah)

  • Stellenbosch Universiteitskoor (etensuurkonsert)

Klassieke musiek: Instrumentaal

  • Erik Dippenaar (Orkesleier: Camerata Tinta Barocca)

  • Signum Quartet

  • Tim Kliphuis Trio

Visuele kunste: Beste aanbieding

  • Marinda du Toit (ID)

  • Manyatsa Monyamane (Ongetiteld)

  • Nhlanhla Nhlapo [Self (and) I]

Woordkuns

  • Cry, Our Beloved Country. Met/sonder apologie

  • Die kuns van verdwyn

  • Fotostaatmasjien

Beste tegniese prestasie

  • Beloofde land/Promised Land (ontwerp van poppe)

  • Die koninkryk van die diere (kostuum- en maskerontwerp: Marthinus Basson)

  • Die kuns van verdwyn (klankbaan: Paul Riekert)

  • Eeufeeskonsert (klankmeng: Johan Griesel)

  • The Demon Bride (klankontwerp: James Webb)

Die WoordTROfees word op 18 April 2018 op Stellenbosch oorhandig. 


Vir meer inligting oor die US Woordfees, wat van 2-11 Maart 2018 op Stellenbosch aangebied is, kontak asseblief vir Danie Marais by danie_marais@sun.ac.za.

 
 
 

Comments


© Loots Digital (Pty) Ltd 2019

bottom of page